Aartappel en Kool kasserol

Bestanddele:
1 mediumgrootte kool
3 lb aartappels
1 mediumgrootte ui
2/3 koppie melk
1 sjalot
gerasperde mozzarella of cheddarkaas
klapperolie om gaar te maak
sout en swartpeper
Let wel, 1/3 van die kool word saam in die aartappels gemeng en dan is die res vir die lae. Op die bakpan sal jy die kool apart in 2 lae verdeel...En vir die aartappels maak seker jy vat die helfte daarvan vir die eerste laag en dan vir die laaste laag die ander helfte.
Voorverhit die oond tot 400F , wanneer dit alles in die pan gemeng is. Plaas dit in die oond en bak dit vir 15-20min totdat die bokant goudbruin is.
Bon appétit :)